Kom ek se julle iets oukies is net moeilikhyd hulle laat jou net in moelikhyd kom vra maar vir my ek was in graat2 toe het my pappa my toe gelaat om uit te gaan maar ek het net in die moeilikhyd gekom want ek het nie aan my skool werk gekonserteer nie want ek het die heele tyd aan hom gedink
Toe hy met my op breek kon ek glad nie op my skool werk gekonsertree nie want ek het die heletyd gedink hoekom het hy met my op gebreek en ek het net sleg gedink van my en vir my die heeltyd gese ek is vet geen wonder hy het met my op gebreek ek het bigine stres ek wou niks eet nie want ekwas bang ek gaan nog gewig op tel
My pappa het vir my gese nou weet jy liefde is moeilikhyt en ek het nou gedink jy gaan wag tot dat jy 16 is jy gaan dan ouer wees en meer van die lewe verstaan nou is jy nog te jonk jy sal dit nie nou verstaan nie en ek wil jou net beskerm teen die slegte goeters en die werild is nie soos die outyd ni die seuns het slegte gedagtis so bly weg van die seuns af asb ek vra baie mooi
so julle het nou al baie nou van my geleer want ek het al baie geleer by my pa en nou luister ekvir my pa dit help my nou baie en ek bly weg van die seuns af want ek het al agter gekom hulle is moeilikyd en nou bly ek weg van hulle af
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking