Tieners dra craptops en n baie kort broek en tomys
Hulle dra kerktoe mooi swart kort rokke en hakskoene
Paar van die tiener meisies dra kerk toek skienie jeens en n kort mou hemp en baaitjie
As hulle verjaar dan tre hulle rokke aan of nog iets
As hulle lang haare het dan dra hulle los haare by gewoone klerk
As tieners sport doen dan dra hulle kort mooi broeke aan en kort hemp en tekkies
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking